Ons is *mal* oor hierdie tipe geleenthede – daar's niks beter as om met 'n geheel-en-al nuwe ontwerp van 'n maatskappy se voorkoms te begin nie, en daardie inspirasie "trickle down" na alle daaropvolgende projekte vir die kliënt.
Kontak Konrad by
of by 082 44 66 526 tydens werksure.